Stressbeat

Stress beating you up?

?Tags for Stressbeat

What's this?
Tags are super-short descriptions of people
and sites. Tags describe you and your sites
so others can easily find you. Tag people and
sites to describe them to the community and
return to them in the future.

(ex: Xbox 360, Mom, Social Media)

Latest Content

Unknown author
lee bottel - 589 days ago
dit was die mooiste botteldie lekkerste handeroom ooit!maar…..die handeroombottel is klaarbietjie skeefhoubietjie skuddaar is nog ‘n klein bietjie daardie laaste word uitgedwingin die asblik lê ‘n bottel skeef onbruikbaar leegek is nou daarby..
Topics:
Unknown author
          Jou merrie gaan dit nie maak nie           haar vrag is te swaarDie reunperd het dit lankal geweetSaam met sy hawerpitte saans gevreetDie dag se salpeter..
Topics:
Unknown author
die hings het ‘n grensdraad oorgespringdie vlaktes anderkant gaan verkendie wêreld is tog nie deur enige grenslyn beperkfier en trots kon niemand hom keer die krag in hom was van die heerdie hings het die vreemde verken ‘n anders bewoorde genade...
Topics:
Unknown author
Haelstorm - 603 days ago
Ander se woorde klagtes en vraeKletter soos haelstene op die sinkmuur van my kajaDie storm bars deur die sinkplate                     onherstelbaar...
Topics:
Unknown author
Karperdjies - 609 days ago
Dit gaan lankal nie meer klopdiselboooom met die twee karperdjies ‘n merrie en ‘n reundie reun het sy hotvoorpooot se skoen het verloordie skerp klippe het hulle duiwelswerk gedoenmet die haaragterpoot loop hy mankdie merrie se een yster is...
Topics:

Authors

Members (0)