Nuustak
Attorneys Notaries Conveyancers Prokureurs Notarisse en Aktevervaardigers
Latest Content
Onbehoorlike Mededinging kry baie aandag. - 275 days ago
Die Februarie-uitgawe van ons maandelikse nuusbrief, Brandpunt, is nou op ons webwerf by www.forensies.com/Afrikaans/Nuus.htm beskikbaar waar u dit kan aflaai. In hierdie uitgawe: ONBEHOORLIKE MEDEDINGING KRY BAIE AANDAG In die afgelope paar maande is... Topics: Forensies, kunsmis, mededingingskommissie, onbehoorlike mededinging, sasol
The Mom Song - 277 days ago
Look at Me when I'am talking.... You dont need the reason why I SAID SO..... Topics: I am talking, I said so, The Mom Song
Kan Grond Mondeliks verkoop word? - 287 days ago
Die verkoop van grond is slegs geldig indien die ooreenkoms op skrif geplaas is en deur beide partye onderteken is (of deur hul agente indien hul skriftelik gemagtig is.) Op 'n praktiese vlak, waar eiendom deur 'n maatskappy, beslote korporasie... Topics: onderteken, ooreenkoms op skrif, verkoop van grond
Ons is nog hier al is ons nie - 287 days ago
Sjoe, baie lank laas hier iets geskryf. Nee, ek het nie weggeraak nie, ook nie ophou blog nie. Ons het net 'n personeel tekort en nou hardloop ons rond met te min tyd en te veel om te doen vir die tyd beskikbaar. Dit beteken ek gaan vir nog so... Topics: belasting, beserings, verkoop van grond
God se Liefde is vir altyd by ons - 306 days ago
Romeine 8: 31 - 39 : - Die Boodskap – Die Bybel in Hedendaagse Afrikaans. Wat is ons gevolgtrekking oor alles wat ons tot nou toe gesê het? Dit: God is aan ons kant. Wie sou dit dan nog waag om teen ons te wees? God gee so baie vir ons om dat Hy nie... Topics: Boodskap, Bybel in Hedendaagse Afrikaans, Christus Jesus, God, Jesus was 'n gewone mens, Romeine, sonde, vry van die wet




