Onrustig
Personal Blog.
Latest Content

"Blogger Trash" is lekka! - 14 days ago
Lyk my die “blogger trash” is al weer besig om amok te maak in die Afrikaanse Blog Wêreld daar in die suide van Afrika. Vandat die “peasants” toegang het tot die Internet en tegnologie is niks meer veilig nie. Ons sal seker nooit. Topics: Afrikaans, General

Goue Klokkies en die Drie “Mechanics”. - 72 days ago
Eendag, baie jare gelede, was daar ‘n blonde meisie met die naam van Goue Klokkies. Sy het langs die N7 gebly en by ‘n “truck stop” gewerk as kelnerin wat sy by haar ma Barbara Breë Borste ge-erf het. Goue Klokkies was nie sommer. Topics: Afrikaans, Fiction, General

Lekker om tuis te wees? - 72 days ago
Ek het nie ophou blog nie. Is nog in die rondte. Ongelukkig is ek die wenner van ‘n lekker vet griep dosis die afgelope paar dae. Voel soos ‘n 90 jarige oom wat met sy loopraam voor ‘n trein ingeloop het. So tussen die griep newels moet. Topics: Afrikaans, General, Life

Ek leef nog! - 77 days ago
Na ‘n baie lang vlieg het ek darem tuis gekom en al die nodige dinge gedoen. Ek moet ongelukkig sê dat vlieg is ook nie meer ‘n plesier nie en kry die idieë dat die lugrederye baie afskeep om die gevleuelde yster voëls in die lug te hou.... Topics: Afrikaans, General

Time - 83 days ago
How many of us spend hours lying in bed, listen to the slow ticking of a clock. Sleep never comes, the only thing that stay with us is the darkness and a tiredness that weakens the body with every second the clock ticks. As a general I do not sleep much,. Topics: Featured, General, Life








