Johan Swarts se bl0g
Afrikaanse pornografie. Sonder die pornografie.
Latest Content
God pwn seks, satanisme en appels - 47 days ago
Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir ‘n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief... Topics: afrikaans, appels, Blogging, blogs, god, satanisme, seks, Tesis
Ek kan dit nie lees as dit al vir maande so lyk nie:True story Moontlik verwante inskrywings:Skraap.net en ‘n silwer ponieSkraap.Net vorderingsverslag(tm)Skraap.net: sjie ees kamming! Moontlik verwante inskrywings: Skraap.net en ‘n silwer..
Topics: Tegnologie, Tesis
Topics: Tegnologie, Tesis
Hiaat - 58 days ago
Ek gaan vir die volgende paar weke ‘n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in ‘n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en... Topics: breuk, data, hiaat, html, java, Matieland, python, seldery, skraap, Tesis
Treintegnologie (8 jaar te laat) - 61 days ago
Ek verstom my soms aan bemarkers se pogings om die waarde van iets uit proporsie te blaas. Wie ookal Apple se produkte bemark, is ‘n wonderlike voorbeeld hiervan. Snow Leopard se feature list bevat byvoorbeeld hierdie brokkie teks:Waarop ‘n... Topics: apple, multiple cores, processor affinity, Tegnologie
Die waarde van Genesis - 147 days ago
Die waarde van die skeppingsverhaal lê nie in die godsdienstige aard daarvan nie. Dit is nie veel van ‘n ware verhaal nie – iets wat, die negasie-sonder-teenargumente-redenasies van kreasioniste ten spyt, redelik maklik afgelei kan word.... Topics: adam, eden, eva, genesis, Godsdiens, paradys, pyn, skeppingsverhaal











