Da Mario se gepraat...
Latest Content
… oor wat jy doen … - 130 days ago
Hierdie vanaf PostSecret… miskien oor die belangrikheid daarvan om te dink oor dit wat jy doen… Topics: Sommer praat...
Life revisited. - 143 days ago
Met al die mis wat vanoggend hier so dik oor Pretoria gehang het, het ek weer gesit en dink oppad werk toe: Is die lewe nie soms soos ‘n pad waarop jy ry op ‘n mistige oggend nie? Jy het ‘n idee waarheen jy oppad is, maar die detail... Topics: Sommer praat...
‘n Speech op my Seepkissie. - 148 days ago
Did you say it?I love you.I don’t ever wanna live without you.You’ve changed my life.Did you say it?Vriendskappe, partytjies, Facebook… net so paar van die dinge waarby ek die laaste rukkie betrokke was in my vrye tyd.Maandagaand is... Topics: Sommer praat...
So bietjie oor verhoudings. - 161 days ago
Die storie van Oom Hendrik en Ant Bets was vir my ‘n baie interessante ene, so ook die verskeidenheid van reaksie wat ek daarop ontvang het. Inherent was dit vir my ‘n baie hartseer verhaal.Dit het my verder laat dink aan so paar dinge... Topics: Sommer praat...
Just want it to be better…. - 239 days ago
I just wanna feel better…Just feel better - Santana featuring Steven Taylor Topics: Aerosmith, beautiful girls, Just feel better, love, missing you, Santana, Sommer praat..., Steven Taylor, when you are gone






