OOPKOP
Latest Content

Wat as dit nie so gebeur nie? - 69 days ago
Ek wonder maar net na aanleiding van hierdie webblad…Opgesom gee dit ‘n datum – 21 Mei 2011 waar die wereld verwoes gaan word volgens die Bybel. Wat as dit nie gebeur nie, wat gaan die mense wat dit geskryf het dink as die datum kom... Topics: Uncategorized

Bedrywig - 84 days ago
Didi se nefie het die naweek twee bokkies daar by ons aangebring. Hulle kort ‘n nuwe huis maar kuier tot dan by ons. Hulle is so oulik, maar baie harde werk, en hulle drink ons uit die huis uit. Dianay geniet dit om hulle op die stoep rond te. Topics: Uncategorized

Skraap die moed bymekaar… - 90 days ago
en gaan neem deel aan die blogsensus wat Johan Swarts mee besig is. Toe…dis Lentedag… Topics: Uncategorized

Kain slaan vir Abel dood…en ek mis vir Frank Botha - 103 days ago
My Pa’t altyd so liedjie gesing…Kain slaan vir Abel dood, Set skree hoera, Eva vat die besem stok en sit hul agterna…‘n Stupid rympie, maar die hele blog-saga van die laaste ruk laat my so daaraan dink. As ek so tussen die lyne.. Topics: Uncategorized

Debuut … alweer - 109 days ago
Ek het die song een aand by karaoke gesing so twee jaar en ‘n bietjie terug. Nie perfek nie en die kwaliteit is bietjie swak, en die song haak op ‘n plek, maar ek het probeer, en ek dink ek sal dit nou baie beter kan doen… Topics: Uncategorized














