ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
Latest Content
Ode aan ‘n badkamerby - 965 days ago
Vandag het ek gestort. Meer beduidend: vandag het ek uit die stort geklim nadat ek gestort het en in ‘n by getrap. Of ‘n badkamervloer ‘n by se natuurlike habitat is, kan ek nie mooi onthou van skool-Biologie nie, maar dit het my uiteraard steeds... Topics: Uncategorized
Beminde - 1005 days ago
In graad twee het my kêrel een keer vir my ‘n liefdesbrief geskryf. Dit was oorhandig in ‘n koevert beplak met sy mooiste ‘softies’ uit sy sticker-versameling. Die klassifiserende woorde “streng private liefdesbrief”. Topics: Uncategorized
Kragtige inspirasie - 1055 days ago
Dis wat ek elke week by verbyloop oppad vioolles toe. En terug.Ek dink ek gaan harder oefen. Topics: Uncategorized
gatslag - 1060 days ago
- ‘n Freudiaanse perspektief op my voorliefde vir woordeboeke So paar jaar gelede was ek in standerd twee. Ek het baie daarvan gehou om met my pienk BMX tussen die heuwels te gaan rondry en myself te verbeel ek is een of ander filantroop wat... Topics: Uncategorized
hulde bleik ook soms - 1106 days ago
[da] Mario Bros: Da Mario, ek het nie vergeet nie - jou goudvis-gegeurde poeiersop is in die pos (net soos al daardie tjeks). Hierdie is net vir ingeval dit nooit by jou uitkom nie: regte-egte (digitale) goudvissop. (Jy kan kies hoe sterk gegeur jy dit. Topics: Uncategorized





